globalnin

amazon promo code india

macdonals coupons

hostgator india coupon

Kwalifikasie Vereistes :
·         Huishouding maandelikse bruto inkomste minder as R3240.00.
·         Suid Afrikaanse Burger – identiteits document
·         Bewys van Eskom rekening
·         Bewys van Pensionaris strokie / Brief van SASSA
·         Laaste Munisipale rekening
·         Dood sertifikaart van rekening houer of oordrags brief.
·         S.A.P.S Beedigde verklaring vir werklose verbruikers.
Wie om te kontak by die kantore :
·         Wyks Kommitee
·         CDW
·         Wyks Raadslede
·         Subsidie Kontrole Seksie (Mev. Celeste Bailey )
NB. Verbruikers moet onmiddelik optree aangesien die proses alreeds op 1 Junie 2017 afgeskop het.